The Blog

Troue | Deon & Cornel

Die intieme troue van Deon & Cornel wat gehou is by Eensgezind, net buite Durbanville. Die weervoorspelling het ons bietjie laat stres, aangesien reën voorspel was, maar gelukkig het die weer voor die troue opgeklaar – wat vir ons asemrowende wolke en skoon lug as agtergrond vir die fotos gelaat het. Elke gas het ‘n gelukspakkie met ‘n verskeidenheid ‘props’ ontvang wat vanselfsprekend tot baie lag en snaakse foto’s gelei het.

Baie geluk Deon & Cornel!


Tags: , , , , ,

No comments yet.

Leave a Comment

Remember to play nicely folks, nobody likes a troll.

* Copy This Password *

* Type Or Paste Password Here *


Hit Counter provided by recruiting services